Titel: SCRATCH PROGRAMMERING MET SUID -AFRIKAANSE TEMAS
Elke les verduidelik ‘n paar nuwe blokke in Scratch en leerders word deur die probleem oplossing siklus begelei om self programme te skryf. Die temas is eg Suid Afrikaans en sluit aan by wetenskap, wiskunde, tegnologie en ingenieurswese onderwerpe. Besoek https://shop.snapplify.com/search?term=marina+myburgh om ‘n pdf kopie af tee laai wat jy deeur die Snapplify App self kan druk.
Sien http://www.stem4sa.co.za/scratch-kodering/ vir videos wat by elke les gebruik kan word.