Werk boek vir Scratch in Suid Afrikaanse skole
Elke les se tema is eie aan Suid Afrika en en sluit aan by wetenskap, wiskunde, tegnologie en ingenieurswese onderwerpe soos sonkrag, wind krag, opvang van reenwater in tenks en die SKA teleskoop in die Karoo.
Elke les verduidelik ‘n paar nuwe blokke in Scratch sodat die leerders toenemend moeiliker programme kan skryf en uiteindelik meeste blokke in Scratch leer ken. Selfs skikkings (lists), klone (cloning of sprites), skep van nuwe blokke en integrering van Scratch met die micro:bit is ingesluit.
Elke les neem ongeveer 90 minute om te voltooi en sluit in:
- Bekendstelling van die tema uit Suid Afrika
- blokke in Scratch word verduidelik,
- leerders word deur die probleem oplos siklus begelei om
- probleme te analiseer,
- ‘n dinkskrum te hou om kreatiewe idees uit te ruil ,
- te beplan en algoritmes te skryf,
- programme in Scratch te skryf en
- met Eduardo De Bono se ses “thinking hats” na te dink oor wat hulle geleer het.
- Werkboeke sluit ook merkblaaie en ander assesering in.
Video lesse op YouTube kan gebruik word om elke les se tema in te lei en nuwe blokke te verduidelik.
- LES 1: NASIONALE PARKE IN SUID AFRIKA. 4
- LES 2: REIS NA MARS. 14
- LES 3: WIND PLAAS VIR SKOON ENERGIE. 22
- LES 4: PLASTIEK BESOEDELING VAN DIE SEE. 31
- LES 5: EKOSISTEEM IN NAMAKWALAND.. 39
- LES 6: KIMBERLEY DIAMANTMYN.. 50
- LES 7: KANGO GROTTE. 60
- LES 8: VOLKSMUSIEK. 66
- LES 9: ONTSOUTING VAN SEEWATER. 74
- LES 10: RUGBY PUNTE TELBORD.. 80
- LES 11: SONKRAG.. 88
- LES 12: REËNWATER TENKS. 95
- LES 13: STAPROETES IN SUID AFRIKA. 103
- LES 14: BEWARING VAN RENOSTER. 113
- LES 15: VOLSTRUISE BY OUDTSHOORN.. 120
- LES 16: KLIMAAT. 127
- LES 17: BLOU VLAG STRANDE. 135
- LES 18: BERG PIEKE. 142
- LES 19: SKA TELESKOOP. 151
- LES 20: MUURBAL. 159
- LES 21: KASTEEL VAN GOEIE HOOP. 166
- LES 22: TAFELBERG.. 173
- LES 23: GOUD MYNE. 185
- LES 24: SLIM HUISE 195
Workbook for Scratch in South African schools
Each lesson’s theme is unique to South Africa and learners are exposed to facts about STEM subjects like solar energy, wind energy, rainwater harvesting, and the SKA telescope.
In each lesson, a few new blocks are explained in Scratch, so that learners can use most of the blocks after these lessons. Lists, gaming blocks and even cloning of sprites and integration of Scratch with the micro:bit is covered.
Each lesson requires about 90 minutes to complete and includes:
- introduction to the theme
- explanation of new blocks,
- a guide through the design cycle to
- analyze problems,
- brainstorm ideas,
- plan and write algorithms,
- execute and test the solution and then
- reflect using Eduardo De Bono’s thinking hats.
- Workbooks also include rubrics and assessments.
The video lessons on YouTube can be used to introduce topics and explain blocks in the classroom.
- LESSON 1: NATIONAL PARKS IN SOUTH AFRICA. 3
- LESSON 2: MISSION TO MARS. 13
- LESSON 3: WIND FARM FOR CLEAN ENERGY. 21
- LESSON 4: PLASTIC POLLUTION OF THE SEA. 30
- LESSON 5: ECOSYSTEM IN NAMAQUALAND.. 38
- LESSON 6: KIMBERLEY DIAMOND MINE. 49
- LESSON 7: CANGO CAVES. 59
- LESSON 8: MUSIC. 65
- LESSON 9: DESALINATION OF SEAWATER. 73
- LESSON 10: RUGBY POINTS Scoreboard. 79
- LESSON 11: SOLAR POWER. 86
- LESSON 12: HARVESTING RAINWATER. 93
- LESSON 13: OTTER HIKING TRAIL IN South Africa. 101
- LESSON 14: CONSERVATION OF RHINO.. 111
- LESSON 15: OSTRICH FARMING IN OUDTSHOORN.. 118
- LESSON 16: CLIMATE. 125
- LESSON 17: BLUE FLAG BEACHES. 133
- LESSON 18: MOUNTAIN PEAKS. 139
- LESSON 19: SKA TELESCOPE. 146
- LESSON 20: SQUASH.. 153
- LESSON 21: CASTLE OF GOOD HOPE. 160
- LESSON 22: TABLE MOUNTAIN.. 167
- LESSON 23: GOLD MINES. 178
- LESSON 24: SMART HOMES. 186